# Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Dina Pule, lei die Suid-Afrikaanse afvaardiging by die tweede ministeriële konferensie oor die einde van geweld teen kinders wat vandag en môre in Manila in die Filippyne plaasvind. Die konferensie se tema is: “Grootskaalse voorkoming: Beëindig geweld teen kinders in en deur huise en skole”, en die departement se woordvoerder, Lumka Oliphant, sê dit is waarop die konferensie sal fokus:
Minister Pule woon wêreld-konferensie by oor beëindiging van geweld teen kinders [KLANK]
ENG OliphantONConference