Skip to content

Kaapse bobbejaantrop aard goed in hul nuwe tuiste by Kogelfontein [KLANK] 

# Die 44 bobbejane van die Waterfall-trop in Simonstad, Wes-Kaap, is gevestig in hul nuwe tuiste by die Urban Wildlife Centre in Kogelfontein. Die voorsitter van die Gesamentlike Taakspan vir Bobbejaanbestuur op die Kaapse Skiereiland, Bongani Mnisi, sê die diere pas goed aan, terwyl personeel hulle dag en nag dophou. Mnisi sê die nuwe tuiste bied ’n veilige ruimte aan die bobbejane om kos te soek, te speel en te rus, na ander oplossings nie volhoubaar was nie:

ENG MnisiOnBaboons