Skip to content

IDAC-paneel bevestig korrupsie-aanklagte teen Vusimuzi “Cat” Matlala en 15 medebeskuldigdes [KLANK] 

# Die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, die IDAC, sê ‘n hersieningspaneel het die geldigheid bevestig van korrupsieklagte teen die tenderpreneur Vusimuzi “Cat” Matlala en 15 medebeskuldigdes in die Medicare 24 tender-skandaal van 228-miljoen-rand in die Tshwane-distrik. Die beskuldigdes staan ​​tereg op aanklagte oor die beweerde onreëlmatige toekenning van ‘n kontrak aan ‘n maatskappy wat aan Matlala behoort. Die woordvoerder van IDAC, Henry Mamothame, sê die Pretoria-Landdroshof het die saak tot 4 Maart uitgestel:

ENG MamothameOnMedicare24Case