Skip to content

Ekonoom voorspel versigtige rentekoersbesluit te midde van kommer oor inflasie [KLANK] 

# ‘n Ekonoom by Sanlam Beleggings, Patrick Buthelezi, verwag die Suid-Afrikaanse Reserwebank sal rentekoerse onveranderd laat wanneer sy Monetêre Beleidskomitee Donderdag vergader. Die bank sal waarskynlik ‘n versigtige houding teenoor inflasie handhaaf. Volgens Buthelezi het die konflik in die Midde-Ooste wêreldwye energiekoste opgestoot, wat bykomende druk op inflasie plaas. Hy waarsku ‘n verdere rentekoersverhoging van 0,25-persentasiepunte is steeds moontlik indien inflasieverwagtinge hoog bly:

ENG ButheleziOnInterestRate