Skip to content

Bronkhorstspruit se watersuiweringsaanleg tydelik gesluit weens modderige water [KLANK]

# Die Stad Tshwane het Bronkhorstspruit se watersuiweringsaanleg voorlopig gesluit weens onverwerkte water met hoë vlakke modder en slykdeeltjies. Die deeltjies veroorsaak erge troebelheid wat doeltreffende suiwering van die water bemoeilik. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê tegniese spanne hou die inkomende onverwerkte water dop, en werksaamhede sal hervat sodra toestande voldoende verbeter om die water veilig en doeltreffend te behandel:

ENG MashigoONPlant