# President Cyril Ramaphosa sê dis jammer sy Amerikaanse ampsgenoot, Donald Trump, se geloof in ‘n wit volksmoord, wat wyd in twyfel getrek word, onderstreep Washington se benadering tot Suid-Afrika. Hy het gepraat op die Semafor-kunsmatige intelligensie-geleentheid in Silicon Valley, Kalifornië. Die Trump-administrasie kritiseer Suid-Afrika se binnelandse beleid, insluitend swart ekonomiese bemagtiging, grondhervorming en -onteiening, en gesprekke rondom minderheidsgroepe. Ramaphosa sê die uitdagings tussen die lande moet opgelos word deur betrokkenheid en dialoog:
Ramaphosa kritiseer Amerikaanse beleid teen Suid-Afrika wat op waninligting gegrond is [KLANK]
ENG RamaphosaOnUSRelations