# Die vakbondfederasie COSATU sê die regering moet groter finansiële verligting bied aan die agt-miljoen mense wat staatmaak op die maatskaplike noodverligtingstoelaag. Die organisasie is teleurgesteld omdat bykomende hulp nie vir begunstigdes aangekondig is nie, al bespaar die regering 13-miljard-rand op maatskaplike toelaes. Matthew Parks van COSATU vra die regering om groter steun vir armes aan te kondig in Februarie se begroting:
Cosatu vra inflasie-verligting vir miljoene wat toelaag ontvang [KLANK]
ENG ParksOnDistressGrant