Skip to content

Minister Maynier dring aan by COP31 dat Afrika klimaatfinansiering nodig het [KLANK]

# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, David Maynier, sê Afrika het nie ‘n probleem met ambisie nie, maar wel met finansiering. Maynier het tydens die COP31-klimaatkonferensie in Antalya, Turkye, gesê die vasteland het voldoende, toeganklike en toegewingsgebaseerde befondsing nodig om klimaatbeloftes in dade te omskep. Hy sê openhartige gesprekke is noodsaaklik om nasionale behoeftes en struikelblokke te identifiseer, terwyl Suid-Afrika aandring op groter klimaatfinansiering:

ENG-MaynierOnAmbitions