Skip to content

JMPD-beampte sê voor Madlanga-kommissie dis moeilik om opdragte van seniors te verontagsaam [KLANK]

# Konstabel Malibongwe Cutalele van die Taktiese Reaksie-eenheid van die Johannesburgse Metro Polisie het aan die Madlanga-kommissie gesê om senior beamptes se opdragte te ignoreer kan daartoe lei dat ‘n lid uit ‘n eenheid verwyder word. Hy het verduidelik hy moes ‘n voertuigjaagtog staak nadat hy ‘n opdrag van sy superintendent, Phineas Manyama, ontvang het. Hy sê die verwagting is beamptes eers opdragte uitvoer en later vrae te vra. In antwoord op ‘n vraag deur kommissaris Sesi Baloyi het Cutalele erken hy het nie die beamptes in die helikopter wat met die agtervolging gehelp het, in kennis gestel nie:

ENG-CutaleleOnChase