Skip to content

EFF en ALPA misluk om besluit oor Phala Phala-getuienisleier om te keer [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het teen die EFF en die African Legal Practitioners Association beslis in hul poging om die verwydering van advokaat Griffiths Madonsela as getuienisleier van die Phala Phala-ampsklag-ondersoek om te keer. Madonsela is verwyder na kommer oor ‘n moontlike botsing van belange, rakende regs-raadpleging wat hy voorheen in hierdie verband aan die ANC verskaf het. Regter Chantel Fortuin het gelas die ampsklag-komitee se besluit om hom te verwyder bly van krag:

ENG FortuinOnRuling