Skip to content

COSATU in Gauteng vra ondersoek na ammoniak-lekkasie by Olifantsfontein-hoenderaanleg [KLANK]

# Die vakverbond COSATU in Gauteng sê die ammoniak-gaslekkasie by Festive Chicken se aanleg in Olifantsfontein, Ekurhuleni, beklemtoon die belangrikheid van gesondheid en veiligheid in die werksplek. Vier-en-twintig werkers is Woensdag in die hospitaal opgeneem nadat hulle ammoniak-dampe ingeasem het op die hoenderverwerkingsaanleg. COSATU se provinsiale voorsitter, Amos Monyela, sê die Departement van Indiensneming en Arbeid moet die voorval dringend ondersoek en vasstel of die maatskappy die vereiste gesondheids- en veiligheidsregulasies nagekom het:

ENG MonyelaONChickenFacility