# Die ANC se woordvoerder, Mahlengi Bhengu, sê die party se nasionale uitvoerende komitee ondersoek die redes vir sy swak vertoning in die plaaslikeregeringsverkiesing. Bhengu het in Boksburg gesê byna alle politieke partye het die ANC reeds genader vir informele koalisiegesprekke. Sy sê die party besin nederig oor sy verkiesingsnederlaag. Bhengu voeg by kandidate moet na gemeenskappe terugkeer en die die ANC se 100-dae diensleweringsplan uitvoer:
ANC uitvoerende komitee oorweeg risiko’s te midde van koalisiegesprekke [KLANK]
ENG-BhenguOnNECMeeting