# Dit is Verantwoordelike Dobbelmaand en die Nasionale Dobbelraad vra Suid-Afrikaners om verantwoordelik te dobbel en bedag te wees op moontlike finansiële en maatskaplike gevolge. Die jongste bedryfstatistiek toon dobbelinkomste het in die vorige boekjaar 84,5-miljard-rand bereik. Die raad se waarnemende uitvoerende hoof, Lungile Dukwana, sê weddenskappe was verantwoordelik vir 74-persent van die nasionale bruto dobbelinkomste en het 62,2-miljard-rand ingebring – ‘n groei van 19,6-persent vergeleke met die vorige boekjaar:
Dobbelraad vra verantwoordelike dobbel te midde van stygende bedryfsinkomste [KLANK]
ENG DukwanaOnRevenue