# Die brandweer van die Amerikaanse stad New York beskryf die reddingspogings nadat ‘n gebou ingetuimel het as uiters gevaarlik. Minstens twee mense is dood en 17 beseer toe die drieverdieping-gebou vir gemengde gebruik op ‘n oop bouterrein in Flatbush-laan, Brooklyn, ingetuimel het. Die departement se kommissaris, Lillian Bonsignore, sê minstens sewe kinders is onder die slagoffers:
Minstens twee mense sterf en 17 word beseer toe New Yorkse gebou intuimel [KLANK]
ENG BonsignoreOnRescueMission