Skip to content

Nvidia se raad oorweeg lot van skandaal-geteisterde hoof Jensen Huang

# Die raad van die Amerikaanse tegnologie-reus Nvidia oorweeg glo uitvoerende hoof Jensen Huang se afdanking na berigte van nog ‘n buite-egtelike verhouding. New York Times het berig hy het ‘n verhouding gehad met die maatskappy se vise-president vir Gesondheidsorg, Kimberley Powell. Nvidia het reeds met ‘n ondersoek begin na Huang se verhouding met die beweerde Chinese spioen Alice Huang. Die FBI doen ook sy eie ondersoek. Die maatskappy het net dié week reeds meer as vier-duisend-miljard-rand se markwaarde verloor.