Skip to content

Suid-Afrikaners aangemoedig om diabetes vroeg op te spoor [KLANK]

# November is Diabetes-bewusmakingsmaand en Suid-Afrikaners word aangemoedig om voorkeur te gee aan vroeë opsporing en gereelde sifting. Die Internasionale Diabetes-federasie sê meer as ʼn half-miljard mense wêreldwyd het diabetes, maar byna die helfte is nie bewus daarvan nie. In Suid-Afrika word tot twee-derdes van mense waarskynlik nie gediagnoseer nie. ʼn Diabeet-spesialis, Shaifali Joshi, sê indien die siekte nie gediagnoseer of reg behandel word nie, kan dit are, senuwees en belangrike organe toenemend beskadig:

ENG JoshiONDiabetes