Skip to content

ANC aanvaar mandaat-gids vir koalisie-onderhandelingspan [KLANK]

# Die ANC sê die uitslag van die munisipale verkiesing het hom herinner aan sy politieke verantwoordelikheid om na die mense te luister, sy tekortkominge te hanteer en leierskap te bied. Die party se Nasionale Uitvoerende Komitee hou vandag ʼn spesiale vergadering in Gauteng. Die ANC het beheer verloor in verskeie groot metro’s, insluitend Johannesburg, Tshwane en Ekurhuleni. Nasionale woordvoerder Mahlengi Bhengu sê die party se reaksie moenie verlaag word tot onderhandelinge vir munisipale posisies nie:

ENG BhenguOnMeeting