Skip to content

Sonke steun die Konstitusionele Hof-uitdaging teen die Noord-Kaapse drankwette [KLANK] 

# Sonke Gender Justice sê drankmisbruik dra by tot geslagsgeweld, kindermishandeling en ander maatskaplike probleme. Die organisasie steun die DG Murray Trust se uitdaging in die Konstitusionele Hof teen dele van die Noord-Kaapse drankwet, wat langer handelsure vir alkohol toelaat. Amukelani Chauke van Sonke voer aan gemeenskappe is nie behoorlik geraadpleeg voor die veranderinge aanvaar is nie. Chauke doen ‘n beroep op die hof om beperkings op die verkoop van alkohol laat in die nag te behou, ten einde gemeenskappe teen skade te beskerm:

 

ENG ChaukeOnLiquorLaws