Skip to content

Matlala beskuldig Cele hy het geld geëis in ruil vir gunste [KLANK]

# Die sakeman Vusimusi “Cat” Matlala het die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele, daarvan beskuldig dat hy geld in ruil vir gunste geëis het. In sy getuienis voor die Madlanga-kommissie het Matlala vir Cele met ’n blêrkas vergelyk en gesê betalings was nodig om dinge te laat gebeur. Hy het beweer ses-miljoen-rand en ’n eiendom in Trafalgar, KwaZulu-Natal, is geëis om kwessies rakende vuurwapens op te los en ’n bekendstelling aan die KwaZulu-Natal kommissaris van Polisie, Nhlanhla Mkhwanazi, te reël:

ENG-MatlalaOnCelePayments