Skip to content

NEHAWU veroordeel openbare ampsdraers se goedgekeurde salarisverhogings [KLANK]

# Die vakbond Nehawu veroordeel president Cyril Ramaphosa se goedkeuring van salarisverhogings van tussen 3,5- en vier-persent vir openbare ampsdraers. Dit volg op aanbevelings van die Onafhanklike Kommissie vir die Besoldiging van Openbare Ampsdraers. Woordvoerder Lwazi Nkolonzi sê die besluit is heeltemal beginselloos en ongevoelig weens die moeilike maatskaplik-ekonomiese werklikhede waarmee die meerderheid Suid-Afrikaners te kampe het, veral werkers en die werkersklas:

ENG NkolonziOnSalary