Skip to content

Nasionale Jeugwerkloosheidsbeweging begin met #UnemploymentFreeCities2029″-veldtog [KLANK]

# Die Nasionale Jeugwerkloosheids-beweging het ‘n landwye veldtog genaamd UnemploymentFreeCities2029 van stapel gestuur om werkloosheid in Suid-Afrika te bekamp. Die jongste Kwartaallikse Arbeidsmagopname toon hoewel die getal werklose jongmense tussen 15- en 34-jaar met 23-duisend gedaal het tot vyf-miljoen, algehele jeugindiensneming met vyf-duisend gedaal het tot 5,5-miljoen. Die beweging se leier, Lindokuhle Yende, sê jeugwerkloosheid moet tot nasionale ramp verklaar word:

ENG YendeONCampaign