Skip to content

Komitee oor Korrektiewe Dienste monitor uitvoering van G4S-hofbevel [KLANK]

# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Korrektiewe Dienste gaan verseker die departement voldoen aan hofbevele rondom die saak van voormalige werknemers van G4S-sekerheidsdienste in die Mangaung-korrektiewe sentrum, nou bekend as Grootvlei, in die Vrystaat. Die Arbeidshof het die departement skuldig bevind aan minagting omdat personeel van G4S nie gekontrakteer is nadat die departement in Julie die tronk se bedryf oorgeneem het nie. Voorsitter Anthea Ramolobeng sê die department is verlof tot appèl geweier:

ENG RamolobengONDispute