# Die vakverbond SAFTU sê Suid-Afrika moet nooit massa-werkloosheid as normaal aanvaar nie omdat agter elke statistiek ʼn persoon is wat die reg ontneem word om vir hulleself en hul gesin te sorg. Die land se werkloosheidskoers het in die derde kwartaal vanjaar tot 33,7-persent gestyg teenoor die 33.6-persent in die tweede kwartaal. Volgens die jongste Kwartaallikse Arbeidsmagopname is 8,6-miljoen mense tans werkloos. SAFTU-woordvoerder Asive Dyani sê die regering moet besuiniging laat vaar en ʼn befondste indiensnemingstrategie bekendstel wat ordentlike werk skep:
SAFTU waarsku teen normalisering van werkloosheid [KLANK]
ENG DyaniONunemployment