Skip to content

Veelparty-afvaardiging verteenwoordig Parlement by COP31 [KLANK]

# Suid-Afrikaanse parlementslede is van vandag tot 20 November deel van ‘n veelparty-afvaardiging na COP31 in Antalya, Turkye. Die afvaardiging sal deelneem aan parlementêre gesprekke oor klimaatbefondsing, veerkragtigheid, ‘n regverdige oorgang, bioverskeidenheid, hernubare energie en klimaatsgeregtigheid. Woordvoerder Nqabisa Gantsho sê die beraad se uitkomste sal parlementêre toesig versterk en help om toekomstige wetgewing te vorm:

ENG GantshoOnCOP31