# Die vakbondfederasie COSATU verwelkom die hervatting van die Madlanga-kommissie se verhore en veral die beplande verskyning van sleutel-getuies, insluitend mense wat van ernstige strafregtelike oortredings verdink word. Woordvoerder Matthew Park sê die verhore is noodsaaklik om die volle omvang van staatskaping en korrupsie binne wetstoepassings-agentskappe te ontbloot. Hy sê hoë vlakke van misdaad en korrupsie is onder die vernaamste redes hoekom die ANC steun verloor het in die munisipale verkiesing:
COSATU verwelkom hervatting van Madlanga-verhore en beplande verskyning van sleutel-getuies [KLANK]
ENG ParksOnHearings