# Die LUR vir Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, het aangekondig dat Raymond Weels van Graham Beck Wines aangewys is as die algehele wenner van die 2026 Wes-Kaapse Prestige Landbou-toekennings. Die kompetisie, wat reeds sedert 2002 uitstaande landbouwerkers regoor die provinsie vereer, vier Weels se loopbaanpad van algemene werker tot vloerbestuurder. Meyer sê met meer as een-duisend-380 deelnemers vanjaar, beklemtoon die kompetisie die toewyding wat noodsaaklik is vir voedselproduksie:
Werker van Graham Beck Wines wen Wes-Kaapse landboutoekenning [KLANK]
AFR MeyerOnAward