# Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling vra die regering, burgerlike samelewing en gemeenskappe om sorg vir kinders met gestremdhede te verbeter. November is Bewusmakingsmaand vir die Regte van Gestremdes. Woordvoerder Lumka Oliphant sê gesamentlike en kinder-gerigte dienste is noodsaaklik. Sy sê proefprojekte verskaf reeds verligting aan versorgers in Mpumalanga en die Noord-Kaap. Oliphant sê die departement werk ook saam met die Japanse Agentskap vir Internasionale Samewerking en ander departemente om vroeë identifisering van gestremdhede te verbeter:
Maatskaplike Ontwikkeling vra samewerking om gestremde kinders se sorg te verbeter [KLANK]
ENG OliphantOnCollborations