# Die Verkiesingskommissie sê ‘n herstemming sal plaasvind by ‘n telstasie in Douglas, Noord-Kaap, waar stembriewe deur aktiviste van ‘n plaaslike politieke party vernietig is. Die aktiviste het die stasie bestorm en stembriewe geskeur voordat die telling kon begin. Die voorsitter van die OVK, Mosotho Moepya, sê die kommissie is gereed om enige besware wat ná die verkiesing ingedien word, te oorweeg. Hy sê die herstemming in Douglas sal spoedig afgehandel word:
Die OVK verklaar ‘n herstemming in die Noord-Kaapse dorp Douglas [KLANK]
ENG MoepyaOnRevoting