# Adolf Hitler se toevlugsoord in die Beierse Alpe, wat in 1938 deur die Nazi’s gebou is, is verlede maand na beweerde brandstigting verwoes. Sommige meen nou dat dit gesloop moet word, die terrein aan die natuur teruggegee moet word, en alle herinneringe aan sy Nazi-verlede uitgewis moet word. Ander wil dit egter gedeeltelik of volledig laat herbou; hulle is egter bekommerd dat dit ‘n helde-oord vir neo-Nazi’s kan word – veral in ‘n tyd waarin Duitsland ‘n herlewing van die uiterste regses beleef. Tans is dit ‘n gewilde toeristebestemming.
Duitsers worstel met die vraag wat om te doen met Hitler se vernietigde toevlugsoord, die Arendsnes