# Suid-Afrika bied van vandag tot Vrydag die gesamentlike vergadering van ministers van gesondheid, sowel as ministers verantwoordelik vir MIV en VIGS, van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap in Durban, KwaZulu-Natal aan. Foster Mohale, woordvoerder van die Departement van Gesondheid, sê die vergadering vind plaas op ‘n kritieke tydstip vir die streek se gesondheids- en ontwikkelingsagenda. Hy sê dit bied aan ministers die geleentheid om streeksamewerking te versterk, gesondheidsekerheid te verbeter en ooreen te kom oor praktiese maatreëls om opkomende openbare gesondheidsuitdagings regoor die streek aan te spreek:
Suid-Afrika bied vergadering van SAOG-gesondheidsministers in Durban aan [KLANK]
ENG MohaleONMeeting