# Die 28ste jaarlikse Rotariër-wynveiling het 450-duisend-rand vir die Nasionale Seereddingsinstituut ingesamel. Die geleentheid is deur die Rotariërklubs van Nuweland en Tafelbaai by Kaapstad se Lagoon Beach-hotel aangebied. Die woordvoerder van die NSRI, Andrew Ingram, sê die fondse sal gaan vir die aankoop van ‘n nuwe JetRIB vir die Gordonsbaai-reddingstasie. Hy sê die hoëspoedvaartuig sal kus- en branderplank-reddingsoperasies versterk:
Rotariër-wynveiling samel R450 000 in vir die NSRI [KLANK]
ENG-IngramOnFunds