# Sterk wind en hewige storms het groot skade aangerig in dele van die Vrystaat en talle inwoners geraak. Die woordvoerder vir die provinsiale Departement vir Samewerkende Regering, Tradisionele Sake en Menslike Nedersettings, Zimasa Mbewu, sê gebiede soos Tweespruit, Welkom en Odendaalsrus is swaar getref. Mbewu sê verskeie huise het volgens berigte skade opgedoen toe sterk wind dakke afgewaai het, en inwoners moet nou die gevolge dra:
Swaar storms rig groot skade aan in dele van die Vrystaat [KLANK]
ENG MbewuONStorms