# Build One South Africa sê kiesers was met rede versigtig om hul vertroue te plaas in ʼn party wat homself nog nie in plaaslike regering bewys het nie. BOSA het verteenwoordiging gekry in al vier metro’s waar hy deelgeneem het: Johannesburg, Tshwane, Kaapstad en Ekurhuleni. Partyleier Mmusi Maimane sê hulle sal die tydperk na die verkiesing opbouend benader, en waar koalisies nodig is, bereid wees om met ander partye te onderhandel tot voordeel van inwoners:
BOSA gaan in vier metro’s verteenwoordiging kry na sy heel eerste plaaslikeregeringsverkiesing [KLANK]
ENG MaimaneONContest