Skip to content

SAKP wei onder die ANC se ondersteuningsbasis, veral in die Oos-Kaap [KLANK]

# Die SAKP se vertoning in die plaaslikeregeringsverkiesing het mense verras nadat hulle kiesers uit die ANC se ondersteuningsbasis gelok het. Die party het die eerste keer onafhanklik aan ʼn verkiesing deelgeneem. Volgens voorlopige uitslae het die SAKP nasionaal 2,48-persent stemme gekry en in die Oos-Kaap, ʼn ANC-vesting, is hy tans derde met 6,03-persent van die stemme. Die party word ook in Limpopo en Noordwes goed ondersteun. Mbulelo Mandlana van die SAKP sê hulle is nie verbaas oor die uitslae nie:

ENG MandlanaOnPerformance