Skip to content

Die OVK in KwaZulu-Natal sê 35% van die verkiesingsuitslae is vasgelê [KLANK]

# Die Verkiesingskommissie in KwaZulu-Natal sê 35-persent van die verkiesingsuitslae is reeds vasgelê, terwyl 25-persent aan ‘n onafhanklike oudit onderwerp is. Die provinsiale verkiesingsbeampte, Ntombifuthi Masinga sê kragonderbrekings in dele van eThekwini is binne ‘n uur opgelos sonder om die stemproses te ontwrig. Daarbenewens gaan die tel van stemme voort in 42 munisipaliteite. Sy sê die provinsie het ‘n kiesersopkoms van 49-persent aangeteken, wat hoër is as die nasionale gemiddeld van 45-persent:

ENG-MasingaOnKZNCounting