# Die omgewingsgroep, The Green Connection, vra die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing om die besluite bekend te maak wat toelaat dat kommersiële sardynvangste voortgaan. Dit volg ná massa-sardynvrektes langs sowat twee-duisend-600 kilometer van die land se kuslyn, en wat aan die sardyn-herpesvirus toegeskryf word. Neville van Rooy van The Green Connection sê hulle vra dat sardynvangste tydelik opgeskort word tot ʼn biomassa-ondersoek afgehandel en ʼn nuwe beperking op vangste aangekondig is:
Green Connection vra tydelike opskorting van sardynvangste weens massa-vrektes [KLANK]
ENG RooyONFishing