Skip to content

SALGA bring hulde aan sekretaris van Nasionale Raad van Provinsies, Modibedi Phindela [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regering-vereniging, het hulde gebring aan die Nasionale Raad van Provinsies se sekretaris, Modibedi Phindela, en beskryf hom as ʼn vriend van die plaaslikeregeringsektor. Advokaat Phindela, wat sedert 2010 die raad se sekretaris is, is gister oorlede. SALGA se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê Phindela is ʼn hoogs opgeleide administrateur en betroubare raadgewer wat ʼn belangrike rol gespeel het om die vereniging deur parlementêre prosesse te lei:

ENG ModibaONPhindela