Skip to content

Polisie ondersoek 14 voorvalle wat met plaaslikeregeringsverkiesing verband hou [KLANK]

# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê hulle ondersoek sowat 14 sake wat met die munisipale verkiesing verband hou. Die polisie hanteer ook ernstige misdade, insluitend moorde wat in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap aangemeld is. Masemola het in die Verkiesingskommissie se uitslagsentrum in Midrand, Johannesburg, gesê die verkiesing was hoofsaaklik vreedsaam en die polisie het waar nodig op voorvalle reageer:

ENG MasemolaON14Cases