# Die Verkiesingskommissie sê die plaaslike regeringsverkiesing het vlot begin. Teen sewe-uur vanoggend was 98-persent van die land se 23-duisend-696 stemlokale reeds oop. ‘n Paar lokale het laat oopgemaak weens betogings en swaar reën, veral in dele van die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal. Die adjunk-hoofverkiesingsbeampte, Masego Sheburi, moedig diegene wat nog nie gestem het nie aan om hul stemlokale te besoek en hul stem te laat hoor:
OVK berig ‘n gladde begin vir verkiesing [KLANK]
ENG SheburiOnSmoothStart