# Die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, verwelkom die herstelwerk aan die Bronkhorstspruit-waterbehandelingsaanleg. Moya vra inwoners egter om nie water vanaf die aanleg te drink voor dit veilig verklaar is nie. Sy sê die herstelwerk vorder goed nadat besoedeling en dekades van verwaarlosing aan die lig gekom het. Moya bevestig lae vlakke van E. coli is in die water aangetref en sê die watervoorsiening sal geleidelik herstel word sodra die vereiste veiligheidstandaarde nagekom is:
Moya prys vordering met herstelwerk by Bronkhorstspruit-wateraanleg [KLANK]
ENG-MoyaOnWater