Skip to content

SAFTU vra wyer ondersoek na Bosasa-korrupsieskandaal [KLANK]

# Die vakverbond SAFTU vra die Nasionale Vervolgingsgesag en wetstoepassingsagentskappe om die ondersoek na die Bosasa-korrupsieskandaal en ander staatskapings-bedrywighede uit te brei. Die Gautengse Hooggeregshof het Bosasa se gewese hoofbedryfsbeampte, Angelo Agrizzi, beveel om 1,66-miljard-rand aan die staat terug te betaal oor korrupsie rondom die maatskappy se onwettige bedrywighede. SAFTU se woordvoerder, Asive Dyani, sê ondersoekers moet die geldspoor volg, mense opspoor wat by korrupte transaksies gebaat het en seker maak alle betrokkenes word aanspreeklik gehou:

ENG DyaniONBosasa