# Die waarnemende direkteur-generaal van die Regeringskommunikasie- en Inligtingstelsel Nomonde Mnukwa, sê meer moet gedoen word om vroue tot leiersposisies te bevorder. Sy het gister ‘n paneelbespreking op die EmpowaHer-leierskapsberaad 2026 in Randburg gelei. Mnukwa sê jong vrouwe worstel steeds met uitdagings soos beperkte toegang tot vaardighede, befondsing en marktoegang. Sy voeg by verskeie regeringsprogramme is beskikbaar om jong vroue te ondersteun met opleiding, vaardigheidsontwikkeling en ekonomiese geleenthede:
Regeringskommunikasie- en Inligtingstelsel beklemtoon geleenthede vir jong vroue [KLANK]
ENG-MnukwaOnWomen