# Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, beskryf die plaaslikeregeringsverkiesing Woensdag as ‘n tweestryd tussen sy party en die ANC. Hy het gister gepraat tydens die party se laaste verkiesingsbyeenkoms in Tshwane. ‘n Onlangse Ipsos-meningspeiling toon die DA staan tans op 25-persent teenoor die ANC op 31-persent, maar die verskil in sleutelmetro’s is aansienlik kleiner. Hill-Lewis sê die verkiesing bied kiesers die geleentheid om die land se koers te verander en vertroue in Suid-Afrika se toekoms te herstel:
DA-leier sê komende verkiesing is ‘n tweestryd tussen DA en ANC [KLANK]
ENG LewisOnChange