# Die polisie sukkel om die anti-immigrasie-organisasie March and March se betogings in Durban se middestad te beheer weens beweerde geweld, gevaarlike wapens en die ontwrigting van straatverkopers se sake. Advokaat Nalini Govender, wat die polisie en die Ministerie van Polisie verteenwoordig, het die KwaZulu-Natalse Hooggeregshof meegedeel sommige byeenkomste is nie meer vreedsaam en ongewapen soos die Grondwet vereis nie. Sy sê betogers wat die wet oortree, behoort nie grondwetlik beskerm te word nie:
Polisie voer aan March and March se betogings in Durban ontaard in wetteloosheid [KLANK]
ENG-GovenderOnMarch