Skip to content

Tshwane vorder met ingebruikneming van Bronkhorstspruit se watersuiweringsaanleg [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê hy het ʼn belangrike mylpaal bereik met die inwerkingstelling van Bronkhorstspruit se watersuiweringsaanleg, en behandelde water bereik uiteindelik die aanleg se laaste watersuiwerigstenk. Die aanleg bly gesluit en munisipale watervoorsiening sal eers hervat wanneer die nodige behandeling, toetsing en veiligheidsvereistes nagekom is. Burgemeester Nasiphi Moya se woordvoerder, Samkelo Mgobozi, sê watermonsters wat Woensdag geneem is, is aan Rand Water se laboratorium oorhandig om getoets te word en aanvanklike uitslae word vandag verwag:

ENG MgoboziONTreatment