Skip to content

FORUM4SA verwelkom aanbeveling om Mkhwanazi as nuwe hoof van Valke aan te wys [KLANK]

# Forum for South Africa het die aanbeveling van die waarnemende minister van polisie, Firoz Cachalia, verwelkom dat die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, as die nasionale hoof van die Valke aangestel word. Die eenheid is sedert Junie 2025 sonder ‘n permanente hoof, na die aftrede van Godfrey Lebeya,wat die eenheid jare lank gelei het. Die leier van die forum, Tebogo Mashilompane, sê Suid-Afrikaners het Mkhwanazi se werk gesien, asook sy openbare standpunt oor kwessies soos misdaad, korrupsie, politieke inmenging en aanspreeklikheid:

ENG MashilompaneONHawks