# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, het die kabinet gevra om die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se aanstelling as nasionale hoof van die Valke goed te keur. Cachalia het ‘n dokument vir goedkeuring voorgelê. Die versoek sal na verwagting so gou moontlik oorweeg word. Die departement se woordvoerder, Kamogelo Mogotsi, sê die aanstelling is belangrik om sterk leierskap te verseker in die eenheid, wat georganiseerde misdaad, korrupsie en ander ernstige misdrywe ondersoek:
KZN-polisiekommissaris in aanmerking vir voorste Valke-pos [KLANK]
ENG MogotsiOnMkhwanazi