Skip to content

Gautengse LUR beloof optrede teen onderwysers wat leerders seksueel misbruik [KLANK]

# Die Gautengse LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, sê die departement sal nie geslagsgeweld deur onderwysers duld nie. Hy het gepraat voor die Protea-Landdroshof tydens die hofverskyning van ‘n onderwyser van Soweto wat daarvan beskuldig word dat hy ‘n Graad 4-meisie verkrag het. Maile het bevestig die onderwyser is voorlopig geskors. Die saak is tot Dinsdag uitgestel. Maile sê skole moet veilige plekke vir kinders bly:

ENG-MaileOnLearners