# Die R300 in Kaapstad is tydelik gesluit ná ‘n vermeende taxi-verwante skietvoorval. Noodmediese dienste en wetstoepassingsbeamptes is op die toneel en verkeersdienste werk om die pad te heropen. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê wetstoepassingsdienste bly op ‘n hoë gereedheidsgrondslag, met verhoogde patrollies naby openbare vervoer-roetes:
R300 in Kaapstad gesluit ná vermeende taxi-verwante skietvoorval [KLANK]
ENG-SmithOnRoadClosure