Skip to content

VF Plus vra dringende ondersoek na omgewingsituasies in Mogale City [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng vra ʼn dringende ondersoek na sekere bedrywighede in Lewisham en Krugersdorp in Mogale City. Party-lede het gister ʼn oorsigbesoek gebring en talle kommerwekkende situasies identifiseer. Dit sluit ʼn aanleg in wat op munisipale grond reg onder elektriese kragdrade kompos vervaardig. Jaco Mulder van die VF Plus sê zama-zamas se onwettige mynbedrywighede is ook ʼn groot bron van kommer:

AFR MulderONEnvironmental